Kweper Ingemaak 500ml
Kweper Ingemaak 500ml
R64.00
Information about Kweper Ingemaak 500ml
Lessing Konfyte het begin as ‘n stokperdjie, onder die afdak met 2 potte! Dit is nou 20 jaar later en het tot ? reuse sake-onderneming uitgekring!
Ina Lessing is sedert 1990 doenig met die inmaak van vrugte, groente en die kook van ‘n wye verskeidenheid van konfyte. In 2013/14 was Ina aangewys as Sanlam/ Lanbouweekblad se vroue-entrepreneur.
| Brand | INA LESSING |
|---|---|
| Barcode | 793591709895 |



