Skip to main content Scroll Top

Aarbei & Balsamiek Stroop 125ml

SKU: 6607433
Brand:

Aarbei & Balsamiek Stroop 125ml

R55.00

Information about Aarbei & Balsamiek Stroop 125ml

Lessing Konfyte het begin as ‘n stokperdjie, onder die afdak met 2 potte! Dit is nou 20 jaar later en het tot ? reuse sake-onderneming uitgekring!

Ina Lessing is sedert 1990 doenig met die inmaak van vrugte, groente en die kook van ‘n wye verskeidenheid van konfyte. In 2013/14 was Ina aangewys as Sanlam/ Lanbouweekblad se vroue-entrepreneur.