BUFFELSFONTEIN SNORSALF
BUFFELSFONTEIN SNORSALF
R175.00
Information about BUFFELSFONTEIN SNORSALF
Ons wêreldbekende snorsalf sal jou neus se troeteldier laat lyk soos díe van Beierse adelstand. Dit hou die snor uit jou mond en vergemaklik dus die vreet van verskeie vleise en die soen van verskeie astertjies. Nimmermeer sal koteletvet aan jou snoet-krawat kleef. Nimmermeer sal die skoner geslag gril vir die boskasie op jou bolip. Kry vandag nog jou Buffelsfontein Snorsalf. Wys die wêreld ’n snor so netjies en op sy plek, soos die sade binne ’n sekelbos peul.
You may be interested in
New Products
-
R148.58 – R437.66Price range: R148.58 through R437.66
-
R20.76 – R34.60Price range: R20.76 through R34.60



