Skip to main content Scroll Top

BUFFELSFONTEINSFONTEIN DIE RSM

SKU: 801516
Brand:

BUFFELSFONTEINSFONTEIN DIE RSM

R240.00

Information about BUFFELSFONTEINSFONTEIN DIE RSM

Die RSM was die persoon in die weermag wat almal in lyn gehou het. As jy skeefgetrap het, sou hy jou klap dat die snot soos Saturnus ringe om jou kop sit. Hy het ook beweer dat daar nie stof in jou varkpan is nie, maar miljoene stof. Ons RSM baardbalsem hou jou baard in lyn. Al daardie halsstarrige haartjies wat uitstaan soos koringare op steroids se dae is getel. Parade…. aandag!