Nastergal 410ml
Nastergal 410ml
R100.00
Information about Nastergal 410ml
Nastergal konfyt of Nightshade jam soos die Engelsman sal sê is heerlik soet, ons stel hom voor op ‘n roosterkoek.
Lessing Konfyte het begin as ‘n stokperdjie, onder die afdak met 2 potte! Dit is nou 20 jaar later en het tot ‘n reuse sake-onderneming uitgekring!
Ina Lessing is sedert 1990 doenig met die inmaak van vrugte, groente en die kook van ‘n wye verskeidenheid van konfyte. In 2013/14 was Ina aangewys as Sanlam/ Lanbouweekblad se vroue-entrepreneur.
| Barcode | 793591708829 |
|---|---|
| Brand | INA LESSING |



