BUFFELSFONTEIN TOON TOT KROON STORTSEEP
BUFFELSFONTEIN TOON TOT KROON STORTSEEP
R80.00
Information about BUFFELSFONTEIN TOON TOT KROON STORTSEEP
Buffelsfontein Toon tot Kroon stortseep is gemaak om al die donker holtes tussen jou middelpaadjie en jou groottone silwerskoon te was, sonder om jou baard of enigiets anders uit te droog. Astertjies sal van die oseaan-vars geur hou en manne van al die aandag.
| Barcode | 6009801315713 |
|---|---|
| MFR/Model No: | BAARD015 |



