Skip to main content Scroll Top

BUFFELSFONTEIN BAARDSJAMPOE

SKU: 6607727
Brand:

BUFFELSFONTEIN BAARDSJAMPOE

R165.00

Information about BUFFELSFONTEIN BAARDSJAMPOE

Jy is ‘n bosbaardman. Al wat jou onderskei van ‘n leeu, is dat jy die vleis uit jou maanhare was as jy klaar geëet het. Doen dit met hierdie sulfaat vrye sjampoe en maak ‘n paar knieë lam.

Barcode

6009801315607

MFR/Model No:

BAARD006