BOSVELD BRAAI SPICE
BOSVELD BRAAI SPICE
R115.00
Information about BOSVELD BRAAI SPICE
Koljander maak die Braai in n’ Blik Braai Spesery n’ groter treffer as die Leeuloop op n’ troue. Pure plaas lekkerte, selfs jou skoonpa sal saam jou wil Braai. Gluten Vry Spesery vir n’ Behoorlike Braai Bederf.
| Brand | DELI@NOAG |
|---|---|
| Barcode | 781159232565 |



